Afrikaanse Rekenaarterme
Hierdie lys is 'n kombinasie van verskillende lyste vanaf die Internet, asook vertalings wat ek self gedoen het.
Dit is nagenoeg 11,000 rekenaarterme.
Die definitiewe vertaling vir baie rekenaarterme is na my mening nie in sement gegiet nie en kan nog vorentoe aangepas word.
Hopelik sal hierdie 'n nuttige bron wees vir ander persone.